Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Film "The Guest"
Film "The Guest" [boodskap #35930] Vr, 27 Oktober 2000 19:34
Johannes Kantelberg  is tans af-lyn  Johannes Kantelberg
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand of die film The Guest, verhaal van Eugene Marais, gemaak deur
Ross Devenish op video beskikbaar is? Is daar enige ander films wat handel
oor Marais?

Vele dank,

Johannes van Vuren,
Canterbury/Kantelberg, Engeland.
Vorige onderwerp: kinderprogramme
Volgende onderwerp: Re: Wat het geword van Afrikaanse flieks?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 00:37:19 MGT 2024